Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
SuperRugby
Coles gaan ’Canes vuurkrag gee
Dane Coles Donderdag op die oefenveld in Wellington. Hy het herstel van ’n besering en is as ’n plaasvervanger gekies vir Saterdag se wedstryd teen die Haaie. Foto: Getty Images

Die All Black-haker Dane Coles is Saterdag vir die eerste keer vanjaar in die Superrugby-reeks in aksie en sal die Hurricanes bykomende slaankrag gee vir hul stryd teen die onoorwonne Haaie.

Coles, wat die laaste paar jaar deur beserings geteister word, neem Ricky Riccitelli se plek op die plaasvervangerbank.

Riccitelli was die eerstekeuse-haker in die Hurricanes se openingswedstryd teen die Stormers, waarna Asafo Aumua die nr.2-trui by hom oorgeneem het vir verlede naweek se wedstryd teen die Jaguares. Aumua is Saterdag weer in die beginspan.

Hurricanes: Jordie Barrett, Wes Goosen, Vince Aso, Ngani Laumape, Ben Lam, Jackson Garden-Bachop, TJ Perenara, Reed Prinsep, Gareth Evans, Vaea Fifita, Scott Scrafton, Isaia Walker-Leawere, Tyrel Lomax, Asafo Aumua, Fraser Armstrong. PLAASVERVANGERS: Dane Coles, Pouri Rakete-Stones, Alex Fidow, Liam Mitchell, Du’Plessis Kirifi, Jamie Booth, Fletcher Smith, Billy Proctor. – Sportredaksie

Superrugby-bepalings

Superrugby-puntelyste

Superrugby-uitslae

Meer oor:  Haaie  |  Superrugby  |  Dane Coles  |  Hurricanes
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.