Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
SuperRugby
KYK: Aussies kap Egon se vertoning

Daar word weer baie gesê oor die Suid-Afrikaanse skeidsregter Egon Seconds se vertoning in Saterdag se Superrugbywedstryd tussen die Leeus en die Waratahs in Johannesburg.

Seconds was aan die ontvangkant van hewige kritiek vir sy hantering van die kragmeting tussen die einste Leeus en die Stormers in Februarie op Nuweland.

Fox Sports Rugby in Australië het ná afloop van die naweek se wedstryd op Ellispark die soeklig geplaas op wat hulle as “werklik bisarre oomblikke” deur die blaser beskryf.

Die Leeus het met 29-28 geseëvier.

Meer oor:  Leeus  |  Superrugby  |  Egon Seconds  |  Waratahs
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.