Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
Blitsbokke se Kurt-Lee beseer heup
Kurt-Lee Arendse het las van ’n heupbesering. Foto: Gallo Images

Die Blitsbokke is een van hul skerpste angels kwyt vir die res van die Kaapstad-sewestoernooi, nadat Kurt-Lee Arendse ’n heupbesering opgedoen het.

Die 23-jarige Arendse was met sy vaart een van die Suid-Afrikaanse sewesspan se groot uitblinkers die naweek.

Hy word in die groep deur Impi Visser vervang.

Die Blitsbokke kom Sondag om 11:18 in die kwarteind teen Kenia te staan.

Meer oor:  Kurt-Lee Arendse  |  Kaapstad  |  Sewesrugby  |  Besering  |  Blitsbokke  |  Kaapstad-Toernooi
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.