Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
Bok-skok met Swys se skielike bedanking
Swys de Bruin is nie meer deel van die Bokke se afrigtingspan nie. Foto: Getty Images

Swys de Bruin het die Springbok-bestuur gevra om vrygestel te word van sy pos as die span se aanvalsafrigter.

De Bruin het die versoek om “persoonlike en mediese redes" gemaak en die Bokke sterkte toegewens vir die Wêreldbekertoernooi wat in September in Japan begin.

De Bruin het die Bok-groep glo ná afloop van die gelykopuitslag teen Nieu-Seeland in Wellington verlaat en was nie betrokke in die voorbereidings vir die toets in Salta of die naweek se kragmeting op Loftus Versfeld nie.

Meer volg later.

Meer oor:  Swys De Bruin  |  Bokke  |  Toetsrugby  |  Springbokke  |  Wêreldbekerrugby
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.