Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
Brons vir Blitsbokke in Moederstad
Ruhan Nel het Sondag in die uitspeelplek om die bronsmedalje een van die Blitsbokke se drie drieë gaan druk.Foto: Gallo Images

Suid-Afrika se sewesspan het Sondagaand die bronsmedalje in vanjaar se Wêreldreekstoernooi in Kaapstad beklink deur Kanada met 19-17 in die uitspeelstryd te klop.

Dit is nie die medalje wat hulle wou gehad het nie, of die wedstryd waarin hulle wou speel nie, maar die Blitsbokke het steeds 17 waardevolle Wêreldreekspunte ingesamel in die wedloop tot die suksesvolle verdediging van hul kroon.

Een ding wat wel sal pla, is die feit dat dit nog ’n slordige vertoning deur die tuisspan was, wat op die tweede dag in Kaapstad skynbaar vergeet het hoe om behoorlik te verdedig.

Puntemakers: Suid-Afrika: 19 (12): Drieë: Siviwe Soyizwapi, Ruhan Nel, Rosko Specman, Doelskoppe: Justin Geduld (2)

Kanada 17 (5): Drieë: Harry Jones, Nathan Hirayama (2). Doelskop: Hirayama

Meer oor:  Ruhan Nel  |  Kaapstad  |  Kanada  |  Sewesrugby  |  Wereldreeks  |  Blitsbokke
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.