SPESIALE VAKANSIE-AANBOD: Teken in teen net R49 vir jou eerste maand! Word 'n intekenaar
Rugby
Ooreenkoms vir Bulle met sakemagnate

’n Geskiedkundige ooreenkoms is Donderdagaand by Loftus Versfeld bereik toe die sakemagnate Johann Rupert (Remgro) en Patrice Motsepe (African Rainbow Capital) ’n beherende aandeel in die Blou Bulle Maatskappy (BBM) bekom het.

Willem Strauss, president van die Blou Bulle Rugbyunie (BBRU) het bevestig dat die aanbod – om ’n gesamentlike aandeel van 74% in die BBM te kry – eenparig op ’n uniekomitee-vergadering goedgekeur is.

* Meer volg later

Willem Strauss, president van die Blou Bulle Rugbyunie (BBRU). Foto: Gallo Images

Meer oor:  Remgro  |  Arc  |  Bbrujohann Rupert  |  Willem Strauss  |  Bulle  |  Bbm  |  Patrice Motsepe
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.