Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
Catrakilis ondergaan operasie

Die voormalige Stormers-losskakel Demetri Catrakilis het ’n operasie ondergaan om ’n blokkering in sy lugpyp te verlig.

Demetri Catrakilis word verlede maand na die duikslag van die veld gehelp. Foto: Getty Images

Die 28-jarige Catrakilis, losskakel van Harlequins, het verlede maand ’n beentjie in sy keel gebreek in ’n wedstryd teen Gloucester.

Dit het gebeur toe Catrakilis en sy spanmaat, die Walliese toetsspeler Jamie Roberts, saam ’n duikslag op Gloucester se Andy Symons in die 13de minuut van die wedstryd uitgevoer het.

Catrakilis het gewag vir ’n stuk vel wat losgekom het in die voorval om natuurlik weg te beweeg van sy lugpyp. Dit het egter nie gebeur nie en ’n operasie was toe nodig.

Die Suid-Afrikaner sal na wat verwag word vir ’n paar weke na sy geboorteland terugkeer, as deel van die herstelproses. standard.co.uk

Meer oor:  Demetri Catrakilis  |  Operasie
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.