Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
CJ groet Iere op hoë noot teen Engeland
DUBLIN, IRELAND - MARCH 20: CJ Stander congratulat
CJ Stander wens Robbie Henshaw geluk na Ierland se Sesnasieswedstryd teen Engeland. Foto: Getty Images

Ierland se rugbyspan het Saterdagaand in Dublin vir CJ Stander in sy laaste Ierse toets ’n gepaste afskeidsgeskenk gegee toe hy Engeland met 32-18 geklop het.

Die Iere moes dit boonop sonder Bundee Aki (rooikaart) en Conor Murray (geelkaart) doen, maar dit kon nie hul passie, geesdrif en ondernemingsgees demp nie.

Johnny Sexton het 22 punte vir die Iere bygedra. – Reuters

Puntemakers: Ierland 32 (20): Drieë: Keith Earls, Jack Conan; Doelskoppe: Johnny Sexton (2); Strafdoele: Sexton (6).

Engeland 18 (6): Drieë: Ben Youngs, Jonny May; Doelskop: Elliot Daly; Strafdoele: Owen Farrell (2).

Meer oor:  Ierland  |  Engeland  |  Sesnasies  |  Rugby
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.