Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
Die wenner van sewes-kaartjies is ...
Die Blitsbokke en Nieu-Seeland sal Saterdag in ’n groepwedstryd in die Kaapstad-sewestoernooi teen mekaar te staan kom. Foto: Gallo Images

Baie geluk aan Alan Woolley van Table View, wat die stel dubbelkaartjies vir Sondag se aksie in die Kaapstad-sewestoernooi gewen het.

Dié kaartjies is met die komplimente van die lugredery Emirates aan Netwerk24 beskikbaar gestel.

Alan het korrek geantwoord dat die Blitsbokke nog net een keer dié toernooi in die Moederstad gewen het. Dít was in 2015.

Engeland het die Blitsbokke in 2016 op hartverskeurende wyse in die eindstryd geklop, terwyl Nieu-Seeland verlede jaar met die louere weggestap het.

Die aksie in vanjaar se toernooi begin Saterdag om 10:00 en die Blitsbokke se eerste wedstryd is om 12:25 teen Samoa. – Sportredaksie

Meer oor:  Wenners  |  Sewes  |  Blitsbokke  |  Kaapstad-Sewes  |  Kaartjies
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.