Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
Eddie sal Engelse tot einde 2023 afrig
Eddie Jones / Foto: Getty Images

Eddie Jones, afrigter van Engeland se rugbyspan, is op die punt om sy kontrak te verleng tot ná die Wêreldbekertoernooi in 2023, berig die BBC.

Die Aussie se huidige ooreenkoms verval eers in Augustus volgende jaar, maar sy toekoms word bespiegel sedert Engeland se nederlaag teen die Springbokke in die eindstryd in Japan.

Jones (60) sal die Wêreldbekerwenner Clive Woodward verbysteek as die afrigter wat die Rose die langste gebrei het indien hy in die sal bly tot met die rugbyskouspel in Frankryk.

Volgens die BBC se verslag maak die Engelse Rugbyunie later Donderdag ’n aankondiging oor Jones se toekoms.

– Reuters

Meer oor:  Rfu  |  Toetsrugby  |  Eddie Jones
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.