Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
Engelse klop Blitsbokke lag-lag

Engeland het die Blitsbokke se aanslag op die Sydney-sewestitel Sondag in Australië beëindig.

Zain Davids/Foto: Gallo Images

Die Engelse het vier drieë gedruk om die wedstryd in die kwarteindronde maklik met 26-5 te wen.

Suid-Afrika kom nou in ’n halfeindronde vir die vyfde plek teen Spanje (06:54) te staan.

* Puntemakers:

Engeland 26 (14): Drieë: Charlton Kerrr, Tom Mitchell, Phil Burgess, Tom Bowen. Doelskoppe: Dan Bibby (3).

Suid-Afrika 5 (0): Drie: Zain Davids.

’n Gesigbesering wat die Blitsbokke se kaptein, Philip Snyman, Saterdag teen Tonga opgedoen het, het sy toernooi kortgeknip.

Hy word deur Kyle Brown vervang wat in sy 69ste toernooi speel en hom die mees ervare Blitsbok van alle tye maak.


Meer oor:  Sydney  |  Engeland  |  Sewesrugby  |  Blitsbokke
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.