Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
Franse, Engelse boos vir rugbybase
Bill Beaumont, Wêreldrugby se voorsitter. Foto: Getty Images

Die Franse klubrugbybase het met die ondersteuning van die Engelse Premierliga ’n klag teen Wêreldrugby by die Europese Kommissie ingedien oor die toetsvenster wat in November van drie tot nege weke verleng is.

Dit sal beteken dat die voorste klubs weke lank sonder hul toetsspelers moet klaarkom.

Volgens die klag daag die Franse rugbyliga (NLR) Wêreldrugby se gesag uit om internasionale rugby doeltreffend te bestuur.

Die LNR het reeds om dieselfde redes regstappe gedoen, ’n stap wat Wêreldrugby se uitvoerende hoof, Brent Gosper, as ’n “ongelukkigheid” beskryf het. – AFP

Meer oor:  Toetsrugby  |  Wêreldrugby  |  Engelse Premierliga
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.