Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
Franse gee bes oor getal toetse vanjaar

Die Franse klubrugbybase het ingestem om die land se spelers toe te laat om in al ses toetse tydens vanjaar se toetsvenster te speel.

Dit sluit die Ses Nasies-opwarmwedstryd teen Wallis op 24 Oktober in Parys in.

Die Franse rugbyliga (LNR), wat die Franse Top14 en ProD2 (tweede liga) beheer, het koppe gestamp met die Franse Rugby-federasie (FFR) nadat daar bykomende toetse by die toetsvenster gevoeg is weens die Covid-19-pandemie. Die LNR het aangedring op net vyf toetse, maar het nou bes gegee. – bbcsport.com

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.