Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
Franse hul kaptein vir 6 maande kwyt
Charles Ollivon gaan vir ses maande buite aksie wees. Foto: Getty Images

Frankryk se kaptein, Charles Ollivon, het Dinsdag in Lyon ’n operasie op ’n geskeurde knieligament ondergaan.

Volgens die Hane se spandokter sal Ollivon vir ses maande buite aksie wees.

Die Toulon-flank het in 2013 en 2014 sy skouers gebreek en dit oorweeg om rugby vaarwel te roep.

Die 28-jarige Ollivon het sy linkerknie beseer in die 15de minuut van Toulon se nederlaag met 24-46 teen Castres op die laaste dag van die Top 14-seisoen.

Die Hane toer in Julie na Australië vir drie toetse teen die Wallabies.

– Sportredaksie

Meer oor:  Charles Ollivon  |  Toetsrugby  |  Wallabies  |  Hane
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.