Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
Fransman Poite blaas Boktoets teen Italië

Romain Poite van Frankryk sal Saterdag se toets tussen die Springbokke en Italië in Padova behartig.

Die Franse skeidsregter Romain Poite. Foto: Gallo Images

Poite word bygestaan deur Ierland se John Lacey en Ben Whitehouse van Wallis, terwyl nóg ’n Fransman, Eric Gauzins, as TV-skeidsregter sal diens doen.

Saterdag se toets in die Stadio Euganeo skop om 15:00 (Suid-Afrikaanse tyd) af.

Die Bokke se laaste toets van hul jaareindtoer – op 2 Desember teen Wallis in Cardiff – word deur Jerome Garces behartig. Garces is ook ’n Fransman.

– Sportredaksie

Meer oor:  Bokke  |  Jaareindtoer  |  Springbokke  |  Romain Poite
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.