Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
Gewese Leeus-grootbaas sterf aan Covid-19
Manie Booysen
Manie Booysen

Manie Booysen, voormalige uitvoerende hoof van die Leeus, is gister oorlede. Hy is voor sy dood positief getoets vir Covid-19.

Booysen was die Leeus se uitvoerende hoof vanaf Januarie 2013 tot Junie 2014. Dit was een van die moeilikste tydperke in die Leeus se geskiedenis toe hulle deur die Southern Kings in Superrugby vervang is.

    Booysen het die Leeus deur die moeilike seisoen bestuur totdat hulle later weer tot Superrugby teruggekeer het met oorwinnings oor die Kings in twee uitspeelwedstryde.

    Booysen is in 2014 deur die oud-Bok-afrigter Rudolf Straeuli opgevolg, wat steeds aan die stuur van sake by Ellispark is. – Brenden Nel

    Meer oor:  Leeus  |  Oorlede  |  Covid-19
    MyStem: Het jy meer op die hart?

    Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

    Ons kommentaarbeleid

    Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

    Stemme

    Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.