Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
Goodhue onttrek op nippertjie
Ryan Crotty / Foto: Getty Images

Jack Goodhue, senter van die All Blacks, gaan Saterdag se toets teen die Springbokke in Pretoria weens siekte misloop.

Die All Blacks het dié nuus op sosiale media bekend gemaak.

Die 23-jarige Goodhue se plek as Sonny Bill Williams se sentermaat word deur Ryan Crotty ingeneem.

Anton Lienert-Brown neem Crotty se plek op die plaasvervangersbank in. – Sportredaksie

Meer oor:  Loftus Versfeld  |  Pretoria  |  Suid-Afrika  |  Springbokke
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.