Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
Griekwas sny personeel by rugbyunie

Die Griekwaland-Wes Rugbyunie (GWRU) gaan skeidingspakette aan van sy administratiewe personeel aanbied.

Jannie Louw, president van die Griekwaland-Wes Rugbyunie. Foto: Argief

Die GWRU het Saterdag in ’n verklaring aangekondig dat “skeidingspakkette gebied gaan word aan alle administratiewe personeel wat nie regstreeks by die beroepspan betrokke is nie. Die besluit is geneem om die onderneming ’n billike kans te gee om ’n volhoubare ekonomiese onderneming te wees.”

Jannie Louw, president van die GWRU, het by navraag gesê hulle weet nie hoeveel mense geraak word nie. Volgens hom is die unie nie in die knyp nie en is daar niks sinisters aan die besluit nie. Dit is ’n “deurlopende proses”.

Meer oor:  Griekwas
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.