Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
Jean-Luc dié naweek hemelbesem
Jean-Luc du Preez word dié naweek in die rol van hemelbesem gebruik deur die Sale Sharks.Foto: Getty Images

Die Springbok-losvoorspeler Jean-Luc du Preez gaan Vrydag as ’n slot opdraf vir die Sale Sharks in hul Engelse Premierliga-rugbywedstryd teen Harlequins op The Stoop in Londen.

Albei Du Preez se broers, Dan en Robert, is ook in die beginspan – onderskeidelik as agtsteman en losskakel.

Daar sal nie minder nie as agt Suid-Afrikaners in die beginspan wees vir dié kragmeting.

Behalwe vir die Du Preez-broers, sal Coenie Oothuizen (loskopstut), Akker van der Merwe (haker), Lood de Jager (slot), Jono Ross (flank) en Faf de Klerk (skrumskakel) ook die wedstryd begin. Ross is die kaptein.

De Jager en die senterpaar van Manu Tuilagi en Sam Hill maak almal hul buiging vir Sale.

Meer oor:  Jean-Luc Du Preez  |  Engelse Premierliga  |  Sale Sharks  |  Rugby
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.