Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
KYK: 10 beste WB-drieë en duikslae
Cobus Reinach druk een van sy twee drieë teen Kanada in Japan. Foto: Getty Images

Wat dink jy van Wêreldrugby se keuse van die tien beste drieë by die afgelope Wêreldbekertoernooi in Japan?

“Hy is gevaarliker as klimaatsverandering,” sê die kommentator oor Cobus Reinach se uitstekende individuele poging teen Kanada.

Die Bok-skrumskakel se vyfpunter is die enigste deur ’n Suid-Afrikaner wat die toptien gehaal het, met Makazole Mapimpi en Cheslin Kolbe se deurslaggewende drieë in die eindstryd teen Engeland wat oor die hoof gesien is.

Kolbe haal minstens die beheerliggaam se lys van die tien beste duikslae.

Die vleuel se laagvat teen Italië wat direk tot ’n drie vir die slot RG Snyman gelei het, is sewende.

– Sportredaksie

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.