Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
KYK: 3 van SA tel onder rugby se kanonpote
Gerrie Labuschagne se poging van 80 m in 2014 het wêreldwyd opslae gemaak. Foto: Gallo Images

’n Groepie Suid-Afrikaners is ingesluit op ’n lys van rugbyspelers wat met die langste strafdoele en doelskoppe in die geskiedenis van sport geslaag het.

Benewens die Springbok-kanonpote Frans Steyn en Johan Goosen, tel Gerrie Labuschagne, wat in 2014 op vleuel vir die Cheetahs se o-19-span uitgedraf het, ook onder die uitsoekgroep.

Sy ongelooflike poging van 80 m het wêreldwyd opslae gemaak.

Dan het Jordie Barrett, heelagter van die Hurricanes, die afgelope naweek geslaag met 'n monster-skop van nagenoeg 60 m in sy span se Aotearoa-kragmeting teen die Chiefs:

Meer oor:  Toetsrugby  |  Johan Goosen  |  Frans Steyn  |  Superrugby  |  Aotearoa-Reeks  |  Aotearoa  |  Rugby
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.