Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
KYK: Applous toe Bok span inlig hy verkas

Die losskakel Ian Madigan praat oor die Ulster-groep se reaksie toe Marcell Coetzee hulle meedeel dat hy na Suid-Afrika terugkeer om vir die Bulle te speel.

Marcell Coetzee het 30 toetse vir die Bokke gespeel. Foto: Getty Images

Die Springboklosvoorspeler het ’n kontrak van drie jaar by Loftus Versfeld gesluit ná vyf seisoene by die Ierse klub waar hy vinnig ’n gunsteling onder aanhangers en ’n gereelde lid van die beginspan geword het.

“Gewoonlik wanneer ’n speler opstaan en aankondig hy vat die pad, daal daar ’n koue stilte oor die groep en dan gaan mens voort met die vergadering,” sê Madigan in die onderstaande onderhoud.

“Maar hy het ’n werklike groot ronde applous ontvang en ek het gedink dit was ’n lieflike gebaar.

“Dit was ook ’n aanduiding van die agting wat ons vir hom het en die respek wat hy binne die span geniet.”

Meer oor:  Ulster  |  Bokke  |  Pro14  |  Pro16  |  Springbokke  |  Bulle  |  Marcell Coetzee  |  Curriebeker
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.