Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
KYK: Blitse se 2 blinkste stryde laaste jaar

Mis jy die vreugde – en naelkouery – wat die Blitsbokke jou die afgelope maande gebring het?

Hier is twee uitstaande vertonings deur die Suid-Afrikaners die afgelope paar maande.

1) Eindstryd van 2019 se Singapoer-toernooi

Die Blitsbokke klop Fidji met 20-19, nadat hulle teen rustyd met 0-19 agter was. Selvyn Davids het kort voor die einde ’n strafdoel deur die pale gejaag.


2) Eindstryd van 2020 se Los Angeles-toernooi

Suid-Afrika klop Fidji met 29-24 in ekstra speeltyd, met Sako Makata wat oorgeduik het vir die wendrie.


Meer oor:  Sewesrugby  |  Neil Powell  |  Blitsbokke
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.