Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
KYK: Bok-legende Schalk g’n engeltjie

Is die Springboklegende Schalk Burger ’n held of ’n skurk in jou boekies?

Schalk Burger het 86 toetse vir die Bokke gespeel. Foto: Getty Images

Daar is diegene onder rugbyaanhangers wat deurlopend die kollig wil laat val op die opspraakwekkendste, vuilste oomblikke van dié voormalige Bokflank se loopbaan.

Burger het in ’n beroepsloopbaan van 17 jaar in 86 toetse vir Suid-Afrika gespeel en ’n reputasie opgebou vir sy fisieke aanslag en omstrede voorvalle op die speelveld.

Die onderstaande video begin met sy oogkrappery van die Britse en Ierse Leeu-vleuel Luke Fitzgerald in 2009 en bevat ’n paar ander voorvalle wat die oë laat rek het.


Meer oor:  Schalk Burger  |  Bokke  |  Toetsrugby  |  Springbokke
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.