Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
KYK: Die evolusie van die haka
Die All Blacks voer hul beroemde oorlogsdans voor elke toets uit. Foto: Getty Images

Die haka was verlede week weer in die kollig nadat die regte All Blacks voet neergesit het en die rugbyspan van die Walter Sisulu-Universiteit (WSU) versoek het om die gebruik van sy beroemde Maori-oorlogskreet te staak.

Die WSU, met die bynaam die All Blacks, het omstredenheid veroorsaak met sy weergawe van die Kiwi’s se Kapa o Pango-haka voor ’n Varsityskildwedstryd teen die Durban-Universiteit vir Tegnologie op Loftus Versfeld in April.

Kyk in die onderstaande video hoe die haka oor die jare heen ontwikkel het.

Die beeldmateriaal wys die oorlogskreet se reis van 1987 tot 2019 en sy evolusie in die onderskeie Wêreldbekertoernooie.


Meer oor:  Wsu  |  Haka  |  Toetsrugby  |  All Blacks
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.