Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
KYK: SA rugby se Drie van die Jaar 'n juweel

Johan Deysel, die Haaie se nuwe aanwins op senter, het Donderdag weggestap met SA Rugby se toekenning vir Drie van die Jaar. Die 24-jarige boorling van Windhoek het dié juweel van ’n drie in verlede jaar se Varsitybeker-eindstryd vir die NWU-Pukke gaan afrond. Vaart, krag, vernuf en uitvoering word in een briljante stukkie spel beeldryk ten toon gestel.

Al die pryswenners 

Speler van die Jaar: Lood de Jager

Jong Speler van die Jaar: Jesse Kriel

Spelers se Speler van die Jaar: Jaco Kriel

Sewesspeler van die Jaar: Werner Kok

SA o.20 Speler van die Jaar: Warrick Gelant

Span van die Jaar: Goue Leeus (Curriebeker-kampioen)

Afrigter van die Jaar: Johan Ackermann (Leeus)

Superrugby-speler van die Jaar: Damian de Allende (Stormers)

Vodacombeker-speler van die Jaar: Marnus Schoeman (Pumas)

Curriebeker-speler van die Jaar: Jaco Kriel (Leeus)

Curriebeker-speler van die Jaar (Eersteliga): Rhyno Smith (Luiperds)

Drie van die Jaar: Johan Deysel (Pukke t. Shimas, Varsitybeker-eindstryd)

Skeidsregter van die Jaar: Rasta Rasivhenge

Klubspeler van die Jaar: Leon du Plessis (Rustenburg Impala)

Cravenweek-speler van die Jaar: Ernst van Rhyn (WP)

Vroue-eerbewys: Veroeshka Grain

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.