Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
KYK: Kul jou hier, kul jou daar, en Kolbe!
Cheslin Kolbe vier sy drie in die Wêreldbekereindstryd teen Engeland. Foto: Getty Images

Min rugbyspelers het vanjaar opgang gemaak soos die Springbok-vleuel Cheslin Kolbe.

Kolbe (26), deel van die Bok-span wat vroeër vandeesmaand die Wêreldbekertitel in Japan verower het, is Maandag in Parys as die Franse Top14-liga se Speler van die Seisoen gekroon.

Hy is ook vereer as die beste Top14-speler by die rugbyskouspel in Japan en het boonop die prys gewen vir die beste drie in die liga die afgelope seisoen.

Albei onderstaande video’s vier die buksie se vaart en vlugvoetigheid. Dit kombineer hoogtepunte waar hy vir die Bokke en sy klubspan, Toulouse, sy teenstanders na lug laat gryp, en sluit selfs ’n paar goue oomblikke vir die Blitsbokke in.

– Sportredaksie

Meer oor:  Cheslin Kolbe  |  Bokke  |  Top14  |  Toetsrugby  |  Springbokke  |  Wêreldbekerrugby  |  Toulouse
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.