Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
KYK: Leyds hou niks van Kolbe se ‘geskenk’
Toulouse se Bok-blits Cheslin Kolbe. Foto: Getty Images

Die Springbok-vleuel Cheslin Kolbe het die afgelope naweek weer die hoofopskrifte gehaal met sy vertoning in sy Franse klubspan Toulouse se oorwinning met 39-23 teen La Rochelle, maar sy voormalige Stormers-spanmaat Dillyn Leyds was nie juis in sy skik met die “verjaarsdaggeskenk” wat hy ontvang het nie.

Leyds het sy 28ste verjaarsdag op heelagter gevier en dit het Kolbe slegs 34 minute geneem om ’n “present” aan sy landgenoot te oorhandig. Leyds het hom ná die kragmeting tot sosiale media gewend en gesê: “Geen respek om dit aan sy voormalige kamermaat te doen nie, boonop op my verjaarsdag.”


Meer oor:  La Rochelle  |  Cheslin Kolbe  |  Top14  |  Dillyn Leyds  |  Toulouse  |  Rugby
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.