Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
Lof vir Kolbe ná hy vullis op veld optel

Die Springbokster Cheslin Kolbe het die rugbywêreld weer gaande ná Toulouse se Kampioenebeker-oorwinning teen Munster die afgelope naweek.

Cheslin Kolbe word vir sy nederige optrede geprys. Foto: Getty Images

Dit was egter nie die vleuel se vaart of flinke voetwerk vir sy Franse klubspan wat die aandag getrek het nie.

Kolbe het aan die einde van die kragmeting rondom Thomond Park gestap en vullis op sy teenstanders se tuisveld opgetel.

Hoewel daar weens die Covid-19-pandemie geen toeskouers by die wedstryd was nie, het die plaasvervangers en personeel se vullis en leë plastiekbottels langs die veld agtergebly. Kolbe het nie geskroom om agterna die veld skoon te maak nie.

Sy nederige daad is met groot lof op sosiale media besing:

Meer oor:  Cheslin Kolbe  |  Bokke  |  Europese Kampioenebeker  |  Toetsrugby  |  Springbokke  |  Toulouse
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.