Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
KYK: Lood onthou Cheetah-sege
Lood de Jager het sy loopbaan by die Cheetahs begin. Foto: Getty Images

Die Springbokslot Lood de Jager gesels in ’n video ter viering van 25 jaar van Superrugby oor die Cheetahs se reis na Sydney in 2013 toe die Vrystaters ’n onverwagte oorwinning behaal het.

De Jager het ’n groot impak by die Bulle gemaak, maar hy het sy vaardighede as topslot saam met die Cheetahs geslyp.

Kyk in die onderstaande video hoe De Jager gesels oor sy speeldae in Bloemfontein en daardie wonderlike oorwinning teen die Waratahs.


Meer oor:  Lood De Jager  |  Cheetahs  |  Bulle  |  Superrugby
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.