Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
KYK: Onthou jy dié uitstekende drieë?
Jaque Fourie, wat daardie dag op Loftus Versfeld as ’n plaasvervanger vir die Bokke opgedraf het, druk ’n deurslaggewende drie in die tweede toets teen die Britse en Ierse Leeus op 27 Junie 2009. Foto: Getty Images

Met slegs weke om te gaan voor waarskynlik die mededingendste Wêreldbekertoernooi tot nog toe, kyk ons na sommige van rugby se onvergeetlikste drieë.

Aanhangers hou hul asem op terwyl spanne hul laaste voorbereidings maak en groepe kies vir die skouspel in Japan wat van September tot November beslis word.

Kyk intussen na hierdie versameling drieë, ’n omvattende lys van die verruklikste vyfpunters in onlangse geskiedenis.

Watter een is jou gunsteling?

– Sportredaksie

Meer oor:  Bokke  |  Toetsrugby  |  Springbokke  |  Superrugby  |  Wêreldbekerrugby  |  Curriebeker
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.