Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
KYK: ‘Rassie g'n mal, hy is flippen geniaal’

Suid-Afrikaanse rugbyondersteuners raak opgewonde wanneer hulle na die nuutste lokprente kyk vir die langverwagte dokumentêr Chasing the Sun, wat handel oor die Springbokke se suksesvolle Wêreldbekerveldtog in Japan verlede jaar.

Die onderstaande video’s gee ons ’n verdere blik agter die skerms van die Bok-kamp in die aanloop tot die toernooi, terwyl die senter Jesse Kriel se beskrywing van die afrigter Rassie Erasmus jou sal laat glimlag.

Die Bokke se reis na die verowering van die Webb Ellis-trofee word verken oor vyf episodes met die première wat Sondag, 4 Oktober om 18:00 op DStv gebeeldsend word.


Meer oor:  Bokke  |  Chasing The Sun  |  Toetsrugby  |  Springbokke  |  Rassie Erasmus  |  Wêreldbekerrugby
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.