Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
KYK: Respek maak rugby enig in sy soort
Springbok-spanmaats Francois Steyn van Montpellier en Cheslin Kolbe van Toulouse omhels mekaar ná afloop van ’n wedstryd in Frankryk se Top 14-liga. Foto: Getty Images

Sommige rugbyaanhangers het die afgelope jare begin kla dat spelers respek verloor vir hul teenstanders, die skeidsregters en selfs toeskouers.

Die wyse waarop sterre soos Owen Farrell, Jonny Sexton en Dan Biggar in toernooie soos die Sesnasies-reeks met beamptes kommunikeer is wyd veroordeel.

Maar hierdie video bewys daar is waarskynlik meer respek, passie en goeie wil as ooit vantevore.


Meer oor:  Bokke  |  Toetsrugby  |  Springbokke  |  Sesnasies
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.