Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
KYK: Rugby se intelligentste oomblikke

Ons beleef almal daardie gloeilamp-oomblikke en wanneer intelligente spel op die rugbyveld uitgestal word, maak dit die sport soveel beter om na te kyk.

Die onderstaande video bevat beeldmateriaal waar spelers “slim” speel, soos die Ierse legende Brian O’Driscoll se beroemde aangee na homself teen Ulster in 2006.

’n Klompie briljante taktiese bewegings soos Italië se “RuckGate”-skandaal wat die Engelse op Twickenham in 2017 byna gefnuik het en Saracens wat die onkantreël by ’n lynstaan tot hul voordeel uitbuit, word ook ingesluit.


Meer oor:  Pro14  |  Toetsrugby  |  Superrugby  |  Sesnasies  |  Rugby
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.