Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
Rugbyspeler klink bottel se doppie

Die “Bottle Cap Challenge”, ’n nuwe gier waar bekende persoonlikhede op aanskoulike wyse die doppies van bottels afskop, het die afgelope klompie weke soos blits op sosiale media versprei.

Die manie het sy oorsprong by gevegskunstenaars en video’s word gedeel deur sportsterre sowel as diegene in Hollywood, met die omstrede gemengdegevegskuns-kampioen Conor McGregor en Britse aksieheld Jason Statham wat ook hul slag wys.

Cody Melphy, ’n lid van die Amerikaanse sewesrugbyspan, het nou sy eie stempel op die gier geplaas.

Net vir verwysing, kyk hier onder na een van die oorspronklike uitdagings wat deur die UFC-ster Max Holloway uitgevoer is:

Meer oor:  Sewesrugby  |  Bottle Cap Challenge  |  Cody Melphy  |  Rugby
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.