Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
Rugbyspelers na-aap sokkerspelers!

Sokkerspelers word gereeld gekritiseer vir hulle lagwekkende toneelspel, maar die onderstaande video bewys sommige rugbyspelers kan ook maar lekker aansit wanneer dit hulle pas.

Kyk hoe sterre soos Bryan Habana, Yoann Huget en Jonny Sexton hulle naam met ’n plank slaan met verspotte gedrag om strafskoppe te bekom of die guns van die skeidsregter te wen.

Gelukkig vir die toeskouers en die sport sien die beamptes meeste van die tyd regdeur die spelers se oneerbiedige voorneme.


Meer oor:  Pro14  |  Toetsrugby  |  Superrugby  |  Curriebeker
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.