Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
KYK: Stut se vaardighede verstom

Die reuse-stut Michael Aliifaalogo maak opslae op Australiese rugbyvelde.

Aliifaalogo, wat in Nieu-Seeland gebore is, speel sy rugby vir die Southern Beaches-klub in Nieu-Suid-Wallis se Country Championship-liga.

Sy grootte (193 cm, 143 kg) verhoed hom nie om soos ’n losvoorspeler die veld vol te speel nie, met sy indrukwekkende vaardighede wat aftrappe en fop aangeë insluit.

– Sportredaksie


Meer oor:  Toetsrugby  |  Superrugby  |  Rugby
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.