Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
KYK: Rugby se vinnigstes in 'n tweestryd

Die rugbywêreld spog met ’n klomp spelers wat oor verbysterende spoed en vaartversnelling beskik – en soms kry ons die geleentheid om hierdie spoedvrate in ’n naelloop teen mekaar te aanskou.

Wie sou vergeet hoe die VSA se Takudzwa Ngwenya rondom die Springboklegende Bryan Habana nael? Of wat van Beauden Barrett van die All Blacks wat Willie le Roux van agter inhaal?

Herleef sommige van die epiese tweestryde tussen van die vinnigste spelers om tot nog toe dié sport te beoefen.


Meer oor:  Toetsrugby  |  Superrugby
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.