Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
Laidlaw verruil Frankryk vir Japan

Die voormalige Skotse kaptein Greig Laidlaw het aangekondig dat hy van Clermont in Frankryk na die Shining Arcs in Japan gaan skuif.

TOULOUSE, FRANCE - April 14: Greig Laidlaw #9 of
Greig Laidlaw. Foto: Getty Images

Die 34-jarige Laidlaw het na verlede jaar se Wêreldbekertoernooi sy uittrede uit toetsrugby aangekondig.

Dis nie bekend hoe lank sy kontrak in Japan gaan duur nie, maar die skrumskakel het Maandag gesê hy is baie opgewonde oor die skuif.

“Elke keer as ek Japan besoek, word ek van voor af verstom deur die gasvryheid en vriendelikheid van die Japanners.

“Ek kan nie wag om my in die land te vestig nie. Benewens my bedrae vir die Shining Arcs, wil ek meer van die rugbykultuur en die wonderlike mense se leefstyl leer,” het Laidlaw bygevoeg. – TeamTalk

Meer oor:  Japan  |  Clermont  |  Rugby
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.