Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
Malherbe teken nuwe kontrak by WP

Die Springbok-vaskopstut Frans Malherbe het ’n nuwe kontrak met die Westelike Provinsie gesluit, het die Kaapse unie Woensdag aangekondig.

Frans Malherbe Foto: Gallo Images
Malherbe in aksie vir die Stormers teen die Leeus die afgelope naweek. Foto: Gallo Images

“Dis yslik vir ons,” het Ebrahim Rasool, voorsitter van die WP Rugbyunie se sakevleuel (WPPR), in ’n nuusverklaring gesê.

“Frans anker nie net die skrum nie, hy is soos gom wat die span by mekaar hou. Hy is nóg ’n produk van ons stelsel wat lojaal gebly het aan die streek. Hy gaan vorentoe ’n groot rol vir die Stormers speel.

“Die waarde van sy teenwoordigheid in die spanomgewing – in terme van wat hy op die veld bring en die invloed wat hy op die volgende generasie sal hê – durf nie onderskat word nie.”

Meer oor:  Wpru  |  Stormers  |  Frans Malherbe
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.