Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
Oud-Bok Albert val by Griekwas in
Albert van den Berg / Foto: Gallo Images

Die voormalige Springbok-slot Albert van den Berg gaan Griekwas se voorspelers die komende seisoen afrig.

Die Griekwaland-Wes Rugbyunie het Vrydag aangekondig dat die 39-jarige Van den Berg Scott Mathie se regterhand gaan wees.

Hy het die Poubloues in sy speeldae verteenwoordig en ook Suid-Afrika in 51 toetse.

* Meer volg later.

Meer oor:  Albert Van Den Berg  |  Griekwas
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.