Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
Owens skeidsregter in Bok-toets teen All Blacks

Nigel Owens van Wallis is as skeidsregter aangewys vir Saterdag se Rugbykampioenskapstoets tussen Nieu-Seeland en Suid-Afrika in Wellington.

Nigel Owens word as een van die beste skeidsregters in die wêreld beskou. Foto: Getty Images

Die wedstryd skop om 09:35 (Suid-Afrikaanse tyd) af.

Owens word bygestaan deur Pascal Gauzere van Frankryk en die Aussie Nic Berry, met Rowan Kitt van Engeland as die televisieskeidsregter.

Saterdag se ander toets tussen Australië en Argentinië, wat om 12:00 (SA tyd) by die Cbus Super-stadion aan die Goudkus beslis word, word deur die Ier John Lacey behartig.

Lacey se assistente is die Kiwi-landgenote Glen Jackson, Paul Williams en Glenn Newman.

– Sportredaksie

Rugbykampioenskap: Bepalings

Rugbykampioenskap: Puntelys

Rugbykampioenskap: Uitslae

Meer oor:  Nigel Owens  |  Bokke  |  Toetsrugby  |  Springbokke  |  Rassie Erasmus  |  Rugbykampionskap  |  All Blacks
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.