Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
HOOGTEPUNTE: Die Bokke wen met 29-26
Handré Pollard, losskakel van die Bokke, stamp Mathieu Bastareaud, senter van die Hane, uit sy pad. Foto: Getty Images

* Frankryk: Maxime Medard, Teddy Thomas, Mathieu Bastareaud, Geoffrey Doumayrou, Damian Penaud, Camille Lopez, Baptiste Serin, Louis Picamoles, Arthur Iturria, Wenceslas Lauret, Yoann Maestri, Sebastien Vahaamahina, Cedate Gomes Sa, Guilhem Guirado (k), Jefferson Poirot. PLAASVERVANGERS: Camille Chat, Dany Priso, Rabah Slimani, Paul Gabrillagues, Mathieu Babillot, Antoine Dupont, Anthony Belleau, Gael Fickou.

Suid-Afrika: Willie le Roux, S’bu Nkosi, Jesse Kriel, Damian de Allende, Aphiwe Dyantyi, Handré Pollard, Faf de Klerk, Warren Whiteley, Duane Vermeulen, Siya Kolisi (k), Franco Mostert, Pieter-Steph du Toit, Frans Malherbe, Malcolm Marx, Steven Kitshoff. PLAASVERVANGERS: Bongi Mbonambi, Thomas du Toit, Vincent Koch, RG Snyman, Francois Louw, Embrose Papier, Elton Jantjies, Cheslin Kolbe.

11 Nov. 00:09:15

Dankie vir die saamkuier. Ons maak weer so. 

11 Nov. 00:08:13

Hoe lekker is die Bokke se oorwinning? Foto: Getty Images

11 Nov. 00:02:56

Pollie maak geen fout met die doelskop nie. 

11 Nov. 00:01:45

Kan jy glo die Bokke het gewen?

11 Nov. 00:01:31

Bongi duik oor! 

11 Nov. 00:00:23

Geen drie. 

10 Nov. 23:59:37

Aphiwe duik oor!

10 Nov. 23:58:28

Bokke se laaste kans. Lynstaan op die Hane se doellyn. 

10 Nov. 23:56:12

Flo kry weer 'n strafskop vir die Bokke.

Meer oor:  Parys  |  Frankryk  |  Suid-Afrika  |  Bokke  |  Rassie Erasmus  |  Hane  |  Rugby
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.