
Handré Pollard, losskakel van die Bokke, stamp Mathieu Bastareaud, senter van die Hane, uit sy pad. Foto: Getty Images
* Frankryk: Maxime Medard, Teddy Thomas, Mathieu Bastareaud, Geoffrey Doumayrou, Damian Penaud, Camille Lopez, Baptiste Serin, Louis Picamoles, Arthur Iturria, Wenceslas Lauret, Yoann Maestri, Sebastien Vahaamahina, Cedate Gomes Sa, Guilhem Guirado (k), Jefferson Poirot. PLAASVERVANGERS: Camille Chat, Dany Priso, Rabah Slimani, Paul Gabrillagues, Mathieu Babillot, Antoine Dupont, Anthony Belleau, Gael Fickou.
Suid-Afrika: Willie le Roux, S’bu Nkosi, Jesse Kriel, Damian de Allende, Aphiwe Dyantyi, Handré Pollard, Faf de Klerk, Warren Whiteley, Duane Vermeulen, Siya Kolisi (k), Franco Mostert, Pieter-Steph du Toit, Frans Malherbe, Malcolm Marx, Steven Kitshoff. PLAASVERVANGERS: Bongi Mbonambi, Thomas du Toit, Vincent Koch, RG Snyman, Francois Louw, Embrose Papier, Elton Jantjies, Cheslin Kolbe.
Die skare vang nou gees soos lanklaas.
Die Bokke het vinnig ingegooi, maar dan is 'n aangee vorentoe.
Die telling is steeds 26-22 in die Franse se guns.
Daar is so drie minute se speeltyd oor.
Flo verseker 'n strafskop vir die Bokke.
Pollie slaan die bal aan. Eina!
Dis nou benoude boude, die Bokke probeer alles om die Franse se doellyn oor te steek.
Die Bokke kry 'n vryskop ná 'n skrumoortreding deur die Hane.