Suid-Afrika: Warrick Gelant, S’bu Nkosi, Jesse Kriel, André Esterhuizen, Dillyn Leyds, Elton Jantjies, Cobus Reinach, Marcell Coetzee, Rynhardt Elstadt, Siya Kolisi, Lood de Jager, RG Snyman, Vincent Koch, Schalk Brits (k), Thomas du Toit. PLAASVERVANGERS: Scarra Ntubeni, Lizo Gqoboka, Wilco Louw, Marvin Orie, Marco van Staden, Kwagga Smith, Faf de Klerk, Frans Steyn.
Argentinië: Joaquin Tuculet, Sebastian Cancelliere, Jeronimo de la Fuente, Lucas Mensa, Ramiro Moyano, Joaquin Diaz Bonilla, Felipe Ezcurra, Javier Ortega Desio, Marcos Kremer, Pablo Matera (k), Tomas Lavanini, Guido Petti, Santiago Medrano, Julian Montoya, Mayco Vivas. PLAASVERVANGERS: Santiago Socino, Nahuel Tetaz Chaparro, Juan Figallo, Matias Alemanno, Tomas Lezana, Gonzalo Bertanou, Ben Urdapilleta, Santiago Carreras.
Nou ja toe, dankie vir die kuier. Ons maak weer so.
En watter Bokke dink jy het teleurgestel?
Watter spelers dink jy het Rassie opnuut van hul deugde oortuig?
Ja-nee, lekker. Skink maar 'n knertsie of twee.
Suid-Afrika wen met 24-18. Lekker!
Die telling is nou 24-18 met twee minute se speeltyd oor.
Jantjies voeg drie punte by.
Dalk die voggies wat die manne so slim gemaak het. Foto: Gallo Images