Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
HOOGTEPUNTE: Engeland wen met 12-11

Suid-Afrika het die eerste toets van die jaareindtoer met 12-11 teen Engeland op Twickenham verloor. 

Lees: Volledige wedstrydverslag. 

Spanne:

Engeland: Elliot Daly, Jack Nowell, Henry Slade, Ben Te’o, Jonny May, Owen Farrell (m/k), Ben Youngs, Mark Wilson, Tom Curry, Brad Shields, George Kruis, Maro Itoje, Kyle Sinckler, Dylan Hartley (m/k), Alec Hepburn. PLAASVERVANGERS: Jamie George, Ben Moon, Harry Williams, Charlie Ewels, Zach Mercer, Danny Care, George Ford, Chris Ashton.

Suid-Afrika: Damian Willemse, S’bu Nkosi, Jesse Kriel, Damian de Allende, Aphiwe Dyantyi, Handré Pollard, Ivan van Zyl, Warren Whiteley, Duane Vermeulen, Siya Kolisi (k), Pieter-Steph du Toit, Eben Etzebeth, Frans Malherbe, Malcolm Marx, Steven Kitshoff. PLAASVERVANGERS: Bongi Mbonambi, Thomas du Toit, Wilco Louw, RG Snyman, Lood de Jager, Embrose Papier, Elton Jantjies, André Esterhuizen.

03 Nov. 18:55:35

Die skeidsregter glo die duikslag is wettig. Engeland wen.

03 Nov. 18:55:02

Dit lyk na 'n skouerloop. 'n Onwettige skouerloop...

03 Nov. 18:54:44

Farrell hardloop in Esterhuizen vas sonder arms, die bal spat uit en Engeland skop uit...

Die skeidsregter wil wel kyk of die duikslag wettig was. 

03 Nov. 18:51:30

Danny Care skop uit en Suid-Afrika het een laaste geleentheid.

03 Nov. 18:51:07

Die Bokke is op die Engelse se lyn, maar De Jager verloor die bal. Daar is 'n minuut se speeltyd oor. 

03 Nov. 18:48:06

Jantjies vervang vir Willemse. 

03 Nov. 18:47:52

Die skop is net regs verby.

03 Nov. 18:47:11

Nou dwing die Bokke 'n strafskop by die skrum af. Dit is net binne Engeland se gebied. Pollard gaan pale toe mik... 45 meter.

03 Nov. 18:45:51

Die Bokke dwing 'n skrum in die middel van die veld af.

03 Nov. 18:45:40

Embrose Papier vervang vir Van Zyl. 

Meer oor:  Suid-Afrika  |  Bokke  |  Rose  |  Springbokke  |  Engeland
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.