Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
Oorsig: Bokke se WB-groep aangekondig
20190817 RAPPORT PHOTO: DEON RAATH The Springboks
Die Springbok-kaptein, Siya Kolisi in aksie teen Argentinië. Foto: Deon Raath

Die Springbokke se Wêreldbeker-groep van 31 spelers word Maandag in Randburg aangekondig.

Volg die regstreekse blog vir al die nuus en reaksie.

26 Aug. 15:45:36

Hier is meer inligting oor die 31 spelers in die groep.

Springbokgroep van 31
26 Aug. 15:37:03

Die Springbokke vertrek om 10:30 Vrydag vanaf die OR Tambo-lughawe in Johannesburg.

26 Aug. 15:34:55

Die Springbokke se groepwedstryde is:

21 Sept: t. Nieu-Seeland

28 September: t. Namibië

4 Oktober: t. Italië

8 Oktober: t. Kanada

26 Aug. 15:28:19

Die volledige groep is: 

Die Bok-groep van 31: Buiteagterspelers: Willie le Roux, Cheslin Kolbe, Sbu Nkosi, Makazole Mapimpi, Warrick Gelant. Senters: Lukhanyo Am, Jesse Kriel, Damian de Allende, Frans Steyn. Losskakels: Handré Pollard, Elton Jantjies. Skrumskakels: Faf de Klerk, Herschel Jantjies, Cobus Reinach. Losvoorspelers: Duane Vermeulen, Pieter-Steph du Toit, Siya Kolisi, Francois Louw, Kwagga Smith. Slotte: Eben Etzebeth, Franco Mostert, RG Snyman, Lood de Jager. Stutte: Beast Mtawarira, Steven Kitshoff, Frans Malherbe, Trevor Nyakane, Vincent Koch. Hakers: Bongi Mbonambi, Malcolm Marx, Schalk Brits.

26 Aug. 15:24:26

Duane Vermeulen, Beast Mtawarira, Jesse Kriel, Eben Etzebeth, Siya Kolisi

26 Aug. 15:21:18

Trevor Nyakane, Willie le Roux, Frans Steyn, Francios Louw

26 Aug. 15:18:51

Damian de Allende, Vincent Koch, Steven Kitshoff, Kwagga Smith, 

26 Aug. 15:17:17

Bongi Mbonambi, Malcolm Marx, Lukhanyo Am, Frans Malherbe, RG Snyman, Lood de Jager, Pieter-Steph du Toit en Franco Mostert.

Meer oor:  Siya Kolisi  |  Japan  |  Randburg  |  Rugby
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.