Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
HOOGTEPUNTE: Bokke t. All Blacks (30-32)

Die Springbokke het Saterdag tweede viool teen die All Blacks in Pretoria gespeel. Maar, dit was 'n wedstryd volop aksie.

Aaron Smith word deur Siya Kolisi grond toe gebring. Foto: Gallo Images

'n Volledige wedstrydverslag volg.

* Spanne: 

Suid-Afrika: Willie le Roux, Cheslin Kolbe, Jesse Kriel, Damian de Allende, Aphiwe Dyantyi, Handré Pollard, Faf de Klerk, Francois Louw, Pieter-Steph du Toit, Siya Kolisi (k), Franco Mostert, Eben Etzebeth, Frans Malherbe, Malcolm Marx, Steven Kitshoff. PLAASVERVANGERS: Bongi Mbonambi, Tendai Mtawarira, Vincent Koch, RG Snyman, Sikhumbuzo Notshe, Embrose Papier, Elton Jantjies, Damian Willemse.

Nieu-Seeland: Ben Smith, Waisake Naholo, Ryan Crotty, Sonny Bill Williams, Rieko Ioane, Beauden Barrett, Aaron Smith, Kieran Read (k), Sam Cane, Shannon Frizell, Scott Barrett, Sam Whitelock, Owen Franks, Codie Taylor, Karl Tu’inukuafe. PLAASVERVANGERS: Nathan Harris, Tim Perry, Ofa Tu’ungafasi, Patrick Tuipulotu, Ardie Savea, TJ Perenara, Richie Mo’unga, Anton Lienert-Brown. 

06 Okt. 19:21:46

So naby, maar tog so ver. Dankie vir die saamkuier. Steek maar vanaand 'n vuurtjie aan en braai 'n vleisie en geniet 'n drankie. Die nederlaag maak seer, maar die Bokke is nie verneder nie.

06 Okt. 19:06:34

Jis, dit is jammer dat die Bokke nie kon wen nie. Maar, die wedstryd was iets waaroor daar nog lank gesels sal word. 

06 Okt. 19:02:00

Die All Blacks het gewen.

06 Okt. 19:01:42

Mo'unga maak geen fout met die doelskop nie.

06 Okt. 19:00:53

Dis 30-30.

06 Okt. 19:00:36

Die AB druk!

06 Okt. 18:57:50

Die Bokke is slegs met vyf punte voor. Minder as vier minute se speeltyd is oor. 

06 Okt. 18:56:52

Scott Barrett duik oor.

Meer oor:  Loftus Versfeld  |  Pretoria  |  Rugby  |  Suid-Afrika  |  Springbokke  |  All Blacks  |  Nieu-Seeland
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.