Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
HOOGTEPUNTE: Bokke klop Wallabies

Spanne: Suid-Afrika: Warrick Gelant, Sbu Nkosi, Jesse Kriel, André Esterhuizen, Makazole Mapimpi, Elton Jantjies, Herschel Jantjies, Francois Louw, Pieter-Steph du Toit, Rynhardt Elstadt, Lood de Jager, Eben Etzebeth (k), Trevor Nyakane, Bongi Mbonambi, Tendai Mtawarira. PLAASVERVANGERS: Schalk Brits, Lizo Gqoboka, Vincent Koch, Marvin Orie, Marcell Coetzee, Cobus Reinach, Frans Steyn, Dillyn Leyds.

Australië: Tom Banks, Dane Haylett-Petty, Tivita Kuridrani, Samu Kerevi, Reece Hodge, Bernard Foley, Nic White, Isi Naisarini, Michael Hooper (k), Lukhan Salakaia-Loto, Rory Arnold, Izack Rodda, Sekepo Kepu, Folau Faiingaá, James Slipper. PLAASVERVANGERS: Jordan Lielese, Harry Johnson-Holmes, Taniela Tupou, Rob Simmons, Jack Dempsey, Will Genia, Matt Toómua, Kurtley Beale.

20 Jul. 19:09:28

Lekker, Bokke!

20 Jul. 19:07:13

Die Bokke wen met 35-17.

20 Jul. 19:06:35

Elton sit twee punte by met die doelskop. 

20 Jul. 19:03:26

Lekker tye!

20 Jul. 19:03:16

Reinach druk met speeltyd verstreke!

20 Jul. 18:57:18

Die Wallabies probeer nou so al wat hulle kan. 

20 Jul. 18:55:04

Daar is nou so sewe minute se speeltyd oor, met die telling 28-17 in SA se guns. 

20 Jul. 18:53:11

Foley gaan druk, nadat die Wallabies se middelveld aan die slaap vang.

Meer oor:  Ellispark  |  Johannesburg  |  Wallabies  |  Rugby  |  Suid-Afrika  |  Rugbykampioenskap  |  Springbokke
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.