Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
Só het die 'Superfan'-stryde verloop

Lees: Niemand kniel toe op Loftus

Verslag van die eerste wedstryd: Jake White se kalwers skitter teen Haaie

Verslag van die tweede wedstryd: Kolisi: 'Die ouens het my aangevuur' 

26 Sep. 20:52:46

Die Stormers wen met 34-21. 

26 Sep. 20:52:01

Die eindfluitjie het geblaas. 

26 Sep. 20:51:32

Die telling is 34-21.

26 Sep. 20:50:50

Paul de Wet gaan druk.

26 Sep. 20:50:06

Die Kapenaars gaan druk.

26 Sep. 20:43:31

Daar is agt minute speeltyd oor.

26 Sep. 20:33:13

Nou is die telling 27-21.

Meer oor:  Loftus Versfeld  |  Pretoria  |  Superfan-Wedstryde  |  Bulle  |  Haaie
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.